Login

What does depression feel like?

1 year 1 month ago #7 by Heal for Hope - team member
“What is depression like? It’s like drowning, except everyone around you is breathing.”The waves of pincer-like pain keep pummeling your brain as your body is dragged down, down, down onto the inky, cold depths of the ocean floor, choking you.  The question: Stay fetal-like or fight your way to the surface?

by  Sherry Amatenstein, LCSW

How do you experience depression? 

Please Log in or Create an account to join the conversation.

1 year 1 month ago #19 by Peacemaker
Depressie is vir my om heeltyd te wil slaap.
Niks is meer lekker nie.
Jy wil in die oggend nie opstaan nie.
Niks gee jou weer hip in jou stap.
Jy sit nie meer make-up aan.
Want jy voel nie mooi hoekom moet jy die moeite doen om mooi te probeer lyk.
Alhoewel as jy jouself sover kan kry om jou hare mooi te maak en jou lippe rooi
Voel jy baie beter.

Kry jy iets nie reg.
Dan is daar altyd more nog 'n dag.
Maar indien jy taak voltooi het doen dit nogal baie aan jouself en jy voel nie so nutteloos.

STaan op.
Trek aan.
Maak jou lippe rooi.
Doen iets lekkers.
Besef daar is soveel om voor dankbaar te wees.
Sit en dink aan iemand wat jy ken wat soveel minder as jy het en soveel minder geleentheid.

Dan sê jy vir die Here dankie dat hy jou so geseën het.

Dis wat my gedra het deur baie moeilike lewe.

Ek glo as ek die moontlike doen doen God die onmoontlike

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 months 3 weeks ago #22 by Anne
Is jy op medikasie?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Time to create page: 0.265 seconds
Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account